Hoekom kan enige iemand my nie wettiglik in SA trou nie?

Iemand moet n lisensie he om jou wettiglik in Suid Afrika, te kan trou, deur middel van n eksamen by Binnelandse sake te skryf.

Dit kan n dominee wees, of n huweliksbevestiger (Marriage officer).

Tags: No tags